Idiote idiomatische betekenis
Meervoud: idiote Verkleinwoord: idiootjie Meervoud van verkleining: idiootjies Betekenis: • (pejoratief) 'n Dwase persoon. Iemand met 'n afwykend standpunt of van afwykende gedrag. • (argaïes) Iemand met 'n lae IK. Gebruik: • Die idioot weet nie eens hoe om 'n masker op te sit nie. • Hy bestuur soos 'n idioot. Sinoniem: • domkop.